Die Copper Ketel Gaste Huis Telefoon: +27 21 557 2237
Selfoon: +27 82 780 5839
Faks: +27 21 557 3927
Epos: info@copperketel.co.za
 
Welkom binne by u Huis weg van die Huis Fasiliteite vir u om te geniet Dinge om te doen terwyl u ons gas is Tariewe vir verblyf Doen navraag of Bespreek om u verblyf te verseker Ons kontak besonderhede
 
Welkom binne by u Huis weg van die Huis
Ingang na die beste Akkommodasie in die Wes Kaap Die Copper Ketel Gastehuis bied akkommodasie met ‘n huislike atmosfeer.

Daar is 6 slaapkamers (daagliks gediens) almal met en-suite badkamers, TV's met M-Net + Satelliet ontvangs, en verversings borde.

Die gaste sitkamer met kroeg en buite deure, loop uit op die rustige tuin, waar gaste kan sonbaai of in die sonverhitte swembad kan ontspan.

Afrikaans | English
Welkom | Fasiliteite | Dinge Om Te Doen | Tariewe | Navraag | Vind ons | Kontak Ons | Links | Terms & Conditions