Die Copper Ketel Gaste Huis Telefoon: +27 21 557 2237
Selfoon: +27 82 780 5839
Faks: +27 21 557 3927
Epos: info@copperketel.co.za
 
Welkom binne by u Huis weg van die Huis Fasiliteite vir u om te geniet Dinge om te doen terwyl u ons gas is Tariewe vir verblyf Doen navraag of Bespreek om u verblyf te verseker Ons kontak besonderhede
 
Dinge om te doen in en rondom Kaapstad in die Wes Kaap
Tafelberg en die See vanaf Blouberg gesien

Plasing

Copper Ketel is loopafstand (500 meter) vanaf Bloubergstrand en naby ‘n verskeidenheid van restaurante en ontspannings fasiliteite. Kaapstad middestad is slegs 18 km vanaf Bloubergstrand, waar talle toerisme aantreklikhede te vinde is, insluitend Tafelberg met sy pragtige en uitdagende staproetes en wereldbekende Kabel-Sweefspoor.

Wind / Kite Surfing by Blouberg strand

Water Sport

Kitesurfing and windsurfing oftewel brandersweef is ‘n baie gewilde ontspannings aktiwiteit aan bloubergstrand.


Speel Gholf by Milnerton en Atlantic Beach

Gholf

Twee golf klubs, Milnerton and Atlantic Beach is aangrensend tot Bloubergstrand vir diegene wat ‘n paar rondtes wil gaan stap.



Inkopies by die V&A Waterfront

Inkopie Sentrums

Die V&A Waterfront bied ‘n wye verskeidenheid van winkels, restaurante en aantreklikhede insluitend die multi-miljoen rand Akwarium. Daar is flieks, teaters, museums en dikwels die straat vermaaklikheidsterre wat sal verseker dat jy jou besoek geniet. Net langsaan is die nuwe Groenpunt Sokker Stadium, waar een van die half-eind wedstryde van die Sokker 2010 Wereldbeker gespeel sal word, slegs 18 km van die Copper Ketel Gastehuis.

Wyn Proe by verskillende Wynplase

Wyn Roete

Die Weskaap is bekend vir sy kwaliteit klas wyn, en Copper Ketel is binne bereik van die Paarl, Stellenbosch & Franschhoek Wyn Roetes. Allerweë kan die toeris wynproewery, begeleide kelder- en wingerdtoere op bykans alle wynplase vind en selfs ‘n piekniek mandjie tussen die wingerde geniet.


Kaapstad en omstreke bied so groot verskeidenheid van aktiwiteite dat u gasheer/-vrou met graagte u van raad sal bedien in die beplanning van u dagreise.

Afrikaans | English
Welkom | Fasiliteite | Dinge Om Te Doen | Tariewe | Navraag | Vind ons | Kontak Ons | Links | Terms & Conditions