Ontbyt en aand-etes word bedien in die eetkamer of in die tuin, sou die weer dit toelaat.
Ons bied die volgende fasiliteite en dienste as deel van ons strewe om u verblyf so aangenaam moontlik te maak.
- Gaste sitkamer met kroeg & snoeker tafel
- Rustige voëlryke tuin
- Braai fasiliteite
- Sekuriteit toegeruste binne parkering
- Faks & Internet fasiliteite
- Elektroniese kredietkaart fasiliteite
|