Die Copper Ketel Gaste Huis Telefoon: +27 21 557 2237
Selfoon: +27 82 780 5839
Faks: +27 21 557 3927
Epos: info@copperketel.co.za
 
Welkom binne by u Huis weg van die Huis Fasiliteite vir u om te geniet Dinge om te doen terwyl u ons gas is Tariewe vir verblyf Doen navraag of Bespreek om u verblyf te verseker Ons kontak besonderhede
 
Tariewe vir verblyf
Alle kamers huisves 2 persone behalwe ons familie-kamer wat 3 persone kan huisves.
Enkel Besetting Vanaf R 425.00 tot R460.00 per persoon per nag.
Dubbel Besetting Vanaf R 295.00 tot R320.00 per persoon per nag wat deel.
 
Kinders se verblyftariewe is as volg
Ouderdom 0 – 3 jaar: Bly gratis.
Ouderdom 3+ – 12 jaar: verkry tarief oor foon of oor email.
Ouderdom 12+ – 17 jaar: verkry tarief oor foon of oor email.
 
Tariewe is geldig tot einde Februarie 2011, maar kan verander sonder vooraf kennisgewing.
‘n Vol engelse ontbyt is opsioneel.
 

Afrikaans | English
Welkom | Fasiliteite | Dinge Om Te Doen | Tariewe | Navraag | Vind ons | Kontak Ons | Links | Terms & Conditions